deur AfriForum | Okt 2, 2020 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 30 September die eerste skadunette begin span oor die 1 000 m²-grond wat vir die groentetuinprojek voorberei is. Die doel van dié projek is om op ’n volhoubare wyse voedsel aan behoeftige lede van die gemeenskap te voorsien. Groente...
deur AfriForum | Okt 2, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se buurtwagte in Germiston, Krugersdorp en Roodepoort is op 30 September by ’n toekenningsaand vereer vir hul onbaatsugtige diens aan die gemeenskap. Dit volg nadat talle rolspelers vroeg op 25 September 2020 saamgewerk het om ’n drie weke oue baba...
deur AfriForum | Sep 30, 2020 | Meningstukke
Adjunkhoofregter Raymond Zondo het die afgelope week gedreig dat die datums vir die verskyning van Oudpresident Jacob Zuma voor die Zondo-kommissie na staatskaping op 16 tot 20 November nie onderhandelbaar is nie. As Zuma versuim om voor die kommissie te verskyn, sal...
deur AfriForum | Sep 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 28 September bome gesnoei wat die stoptekens op die N17-snelweg versper het. Hierdie bome het ’n veiligheidsrisiko vir padgebruikers ingehou aangesien motoriste versuim het om by dié kruising te stop. Die N17-snelweg loop deur Bethal...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 22 September in samewerking met die inwoners slaggate herstel. Hierdie projek word al vir die laaste vier jaar deur AfriForum gedryf na die Govan Mbeki Munisipaliteit versuim het om die paaie te herstel. In 2016 het AfriForum...