deur AfriForum | Okt 15, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se lede en ondersteuners gaan op 16 Oktober om 10:00 by die gronde langs die Kommando N5-restaurant in Ad Keetstraat in Senekal byeenkom om ’n vreedsame protesaksie teen plaasterreur te hou. Dié perseel is deur die SAPD aan...
deur AfriForum | Okt 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Teks-tak het die afgelope naweek meer as 1 ton teer gebruik om slaggate in Secunda te herstel. Hierdie veldtog vorm deel van die organisasie se #OnsDorp-projek. Die Teks-tak het vanjaar al meer as 5 ton teer aangekoop om slaggate te vul. “Die herstel van...
deur AfriForum | Okt 12, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op pres. Cyril Ramaphosa se omsendskrywe, waarin hy op die moord van Brendin Horner en die onlangse gebeure in Senekal reageer, geantwoord deur te sê dat briewe oor plaasmoorde nie voldoende is om dié krisis op te los nie....
deur AfriForum | Okt 12, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag het Saterdagaand, 10 Oktober 2020, op ’n skietvoorval gereageer en die SAPD bygestaan met die inhegtenisneming van verdagtes. Lede van die buurtwag het ook noodhulp aan die slagoffer voorsien. Die takvoorsitter en buurtwagvoorsitter...
deur AfriForum | Okt 7, 2020 | Erfenis en kultuur Blogs, Blogs
Alana Bailey Suid-Afrika is nie die enigste land wat stoei met vraagstukke oor die behoud van standbeelde en monumente wat kontroversiële gebeure of persone in openbare ruimtes herdenk nie. Reeds jare lank word die debat net so fel in onder meer Europese lande en die...