deur AfriForum | Des 11, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 11 Desember klagtes van bedrog en korrupsie teen twee maatskappye by die SAPD in Nelspruit aanhangig gemaak. ’n Grondtransaksie van R34 miljoen het aanleiding daartoe gegee nadat nadere ondersoek ingestel is. Die plaas Biggar 644JT gedeelte 1 is in...
deur AfriForum | Des 11, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Springs het vroeg vanoggend in samewerking met Blue Hack Tactical en Beast Tactical ’n gesteelde voertuig teruggevind. Dié sukses word toegeskryf aan die doeltreffende gebruik van tegnologie. Omstreeks 06:00 is een van die buurtwag se...
deur AfriForum | Des 9, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 1 November ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Hierdie sigbaarheidsprojek sal tot 15 Januarie 2021 voortduur. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem, daarom wil...
deur AfriForum | Des 9, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
AfriForum het met kommer kennis geneem van die resultate van die Trends in International Mathematics and Science Study (TIMSS) van 2019 wat gister bekend gemaak is. Daarvolgens is die standaard van leerders in graad 5 en 9 in wiskunde en wetenskap steeds van die heel...
deur AfriForum | Des 8, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug se regspan het pas hofstukke ingedien teen die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema, beter bekend as NSFAS, se onregmatige besluit om beurse wat aan studente toegeken is, terug te trek. AfriForum Jeug is deur talle studente gekontak wat sedert Maart...