deur AfriForum | Feb 5, 2021 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende brief aan die VN gestuur waarin die verwoestende effek wat plaasmoorde op minderjariges in Suid-Afrika het, bespreek word. Dit volg nadat AfriForum op 4 Februarie 2021 ’n aanlyn inligtingsessie oor...
deur AfriForum | Feb 4, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat sy privaatvervolgingseenheid diensklagtes gelê het by lt.-gen. Khehla John Sitole, die nasionale polisiekommissaris, teen polisiebeamptes wat op onregmatige en irrasionele wyse beslag gelê het op duisende...
deur AfriForum | Feb 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 2 Februarie 2021 verskeie strate in die dorp met ’n laaigraaf en stootskraper oopgeskraap om vloede te help vermy. ’n Hewige reënbui het veroorsaak dat baie van die grondpaaie in Schweizer-Reneke verspoel het. Die...
deur AfriForum | Feb 2, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 Januarie 2021 90 sakkies meel van 12,5 kg elk aan die Bethal-sopkombuis geskenk. Dít volg nadat die sopkombuis ’n versoek om hulp gerig het. Die Bethal-sopkombuis ondersteun tans 90 gesinne wat in nood verkeer. Weens die huidige...
deur AfriForum | Feb 1, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Kimberley het op 28 Januarie 2021 te danke aan Dawie Griesel, buurtwagleier, twee verdagtes aangekeer en gearresteer. ’n Gedenkplaat van die Wêreldoorlog-senotaaf in dié stad is in hulle besit gevind. Griesel het Donderdag verby die senotaaf...