deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n oorwinning behaal in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria toe Regter J. W. Louw die burgerregteorganisasie se dringende aansoek toegestaan het om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, se...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en AfriForum Jeug het op 1 Junie 2020 skolehulppakkette aan twee skole in Upington geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek. Laerskool Oranje-Noord en die Primêre Skool Op Die Voorpos het dié pakkette ontvang om hulle te help om gereed te...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai sal enige teenstand beveg vanuit staatsgeledere teen buurt- en plaaswagte wat wettige bedrywighede hervat. Dié organisasies moedig buurtwagte aan om patrollie te ry, ten spyte van voorvalle van...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se takke in Bloemfontein het die afgelope maand voedsel aan 706 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Marico-takke het die afgelope maand meer as 12 ton voedsel aan 734 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te...