deur AfriForum | Jun 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)-tak het op 30 Mei 2020 sy eerste noodwaterpunt by die Davieshof-ouetehuis in Secunda opgerig sodat inwoners en gemeenskapslede in tye van nood toegang tot water sal hê. Dít volg nadat waterbeperkings gereeld...
deur AfriForum | Jun 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Mooirivier-takke het die afgelope maand meer as 2,5 ton voedsel aan 1 806 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking...
deur AfriForum | Jun 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Hertzogville-tak het op 2 en 3 Junie 2020 die plaaslike begraafplaas in samewerking met die boerevereniging skoongemaak. Die begraafplaas was in ’n slegte toestand en party grafte was nie meer sigbaar nie. Die tak het die brandstof vir al die rantsnyers,...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum se Brits-tak het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die omliggende gebiede se elektrisiteit van 3 Julie 2020 te sny weens die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit se skuld. Die munisipaliteit skuld ongeveer R138 miljoen aan Eskom en die...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Overstrand-tak het op 1 Junie 2020 skolehulppakkette aan twee skole in die Overstrand-omgewing voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Hoërskool Hermanus en Northcliff...