deur AfriForum | Jun 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in die Vaaldriehoek het 19 skolehulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke,...
deur AfriForum | Jun 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai – het op 12 Junie 2020 in samewerking met die Mark Fish Foundation en die Willow Valley-hoenderplaas voedsel aan meer as 100 gesinne in Coligny geskenk nadat die...
deur AfriForum | Jun 11, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in die Oos-Rand het 25 hulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Dié skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir...
deur AfriForum | Jun 11, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Piet Retief het ontsmettingsproeiers en -middels aan vier skole voorsien sodat hierdie skole veilig kon heropen en hul klaskamers daarna daagliks kan ontsmet. Laerskool Piet Retief, Hoërskool Piet Retief, Maranatha School en Wittenberg Schule het...
deur AfriForum | Jun 11, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het pas verneem die 19 leerders van Grey Kollege in Bloemfontein wat sedert Dinsdag deur die staat in kwarantyn gehou is, nou in hulle ouers se sorg gelaat word en toegelaat sal word om self te isoleer vir die vereiste 14 dae....