deur AfriForum | Jun 19, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n strafregtelike klag van aanhitsing tot geweld teen die Pan Africanist Congress of Azania (PAC) by die Lyttelton-polisiestasie aanhangig gemaak ingevolge Artikel 18 van die Wet op Oproerige Byeenkomste 17 van 1956. Dit volg op die PAC se...
deur AfriForum | Jun 19, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Wes-Rand-takke het 36 hulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir...
deur AfriForum | Jun 18, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om teen Eskom op te tree omdat die kragreus beplan om die elektrisiteitstoevoer na die Brits-omgewing vanaf 3 Julie 2020 te sny. Dít volg nadat Eskom op AfriForum se skrywe gereageer het waarin die...
deur AfriForum | Jun 18, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 8 van die 19 vullisterreine wat in die Wes-Kaap geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen....
deur AfriForum | Jun 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Randfontein het op 16 Junie 2020 ses mangate met betonblokke toegemaak nadat verskeie mangatdeksels gesteel is. Die tak het nou reeds nege gate toegemaak en talle ander sal in die komende dae bedek word. Die oop gate hou verskeie...