deur AfriForum | Jun 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het op 17 Junie 2020 flitse en kopligte aan die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit geskenk om hul werk in die Naboomspruit-omgewing te vergemaklik. Philip van Staden, voorsitter van AfriForum se Naboomspruit-tak, het...
deur AfriForum | Jun 22, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs een van die nege vullisterreine wat in Limpopo geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen....
deur AfriForum | Jun 22, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Groter Pretoria-takke het 58 hulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers,...
deur AfriForum | Jun 22, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Geen van die 25 vullisterreine wat in die Vrystaat geoudit is, het aan die nasionale standaarde voldoen...
deur AfriForum | Jun 22, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum en adv. Gerrie Nel het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid ’n bewaringsbevel opgestel het om te verhoed dat die Nova-eiendomsgroep (vir alle praktiese doeleindes ’n voortsetting van Sharemax) die maatskappy se...