deur AfriForum | Jun 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het op 24 Junie 2020 tydelike verligting aan motoriste gebring deur slaggate in dié dorp se sakekern met doloriet te vul. Die AfriForum-tak en die Bethal Business and Property Association het reeds ’n vrag teer bestel om paaie te herstel,...
deur AfriForum | Jun 26, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs een van die agt vullisterreine wat in KwaZulu-Natal geoudit is, het aan nasionale standaarde...
deur AfriForum | Jun 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Stellenbosch-tak het op 23 Junie 2020 ’n dringende opvolgskrywe gerig aan Anton Bredell, Wes-Kaapse Minister van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, nadat daar met kommer kennis geneem is van die Stellenbosch Plaaslike...
deur AfriForum | Jun 26, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Potchefstroom-tak het hulppakkette aan vyf skole in die dorp uitgedeel as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir...
deur AfriForum | Jun 25, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Elandsfontein-gemeenskap, suid van Johannesburg, bygestaan om meer as 500 grondgrypers te help verwyder wat begin het om onwettig stukke grond te beset, honderde stukke grond af te merk en strukture op te rig. Die...