deur AfriForum | Jul 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 en 2 Julie 2020 300 kg nartjies aan ouetehuise in George, Mosselbaai en Oudtshoorn geskenk as deel van die organisasie se immuunstelselinisiatief. Nartjies is aan die Rosemoor-tehuis vir bejaardes in George, die Ons...
deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Witrivier het op 30 Junie 2020 gehelp om Witrivier Preprimêr te ontsmet sodat dié skool voorbereid is om volgens die COVID-19-regulasies te heropen. Taklede het ingespring en klaskamers en die speelterrein ontsmet om te verseker dat die kleuters...
deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Stilfontein – wat Orkney insluit – werk onverpoosd om ’n verskil in dié dorpe te maak. Dít geskied te midde van die COVID-19-pandemie, myne wat sluit en tot werkloosheid lei, en die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit se onvermoë om dié dorpe...
deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het dié dorp se sentrale sakekern op 30 Junie 2020 skoongemaak en vullis verwyder nadat werknemers van die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gestaak het omdat hulle nie oor die nodige beskermende drag beskik nie. Die tak het in...
deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vryburg het hul suksesvolle slaggatprojek in dié dorp voortgesit nadat die tak sedert vlak 3-regulasies weer met gewone takprojekte kon begin voortgaan. Die tak het reeds meer as R120 000 aan die slaggatprojek bestee en die span, onder leiding van...