Header Artwork
AfriForum se Witrivier-tak ontsmet kleuterskool

Die AfriForum-tak in Witrivier het op 30 Junie 2020 gehelp om Witrivier Preprimêr te ontsmet sodat dié skool voorbereid is om volgens die COVID-19-regulasies te heropen.

Taklede het ingespring en klaskamers en die speelterrein ontsmet om te verseker dat die kleuters veilig kan terugkeer skool toe.

“Ons is bly dat die skole weer kan open en dat ons kan help met die voorbereiding daarvan. Dit verlig die las op skole wat reeds onder hewige druk verkeer,” sê Pieter Skead, voorsitter van AfriForum se Witrivier-tak.

Raak by AfriForum se Witrivier tak-tak betrokke: SMS “Witrivier” na 45350 (R1) en word deel van die verskil.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN