deur AfriForum | Jul 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 17 Julie 2020 handreiniger en skoonmaakmiddels aan die Lichthuis-tehuis vir bejaardes geskenk. Ongeveer 150 liter se ontsmettingsmiddels ter waarde van R6 000 is aan dié tehuis geskenk. Die Lichthuis huisves en versorg nagenoeg...
deur AfriForum | Jul 18, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die regulasies wat pas in die Staatskoerant gepubliseer is. Dié regulasies bepaal dat mense wat uit die buiteland na Suid-Afrika terugkeer, mag self-isoleer. Dit beteken dat AfriForum se maandelange stryd teen verpligte...
deur AfriForum | Jul 17, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum en die organisasie se Trauma-ondersteuningseenheid verwelkom die vonnis wat regter David Makoba twee plaasaanvallers vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof opgelê het. Die twee beskuldigdes, Julius Mapayi Goncalves en Jossias Nhalungo, albei van...
deur AfriForum | Jul 17, 2020 | Erfenis en kultuur Blogs, Blogs
Die AfriForum Springbok Vasbyt-padwedloop vind jaarliks op die tweede Saterdag in Julie plaas. Dié wedloop is enig in sy soort omdat dit die entoesiasme vir padwedlope met ’n passie vir militêre geskiedenis en tradisie kombineer. Dit herdenk jaarliks ’n gewone...
deur AfriForum | Jul 16, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag lede van die gemeenskap bygestaan in die munisipale ondersoek na die wangedrag van onder andere Jerome Pedro en Tertius Pool, verkeersbeamptes van die Bergrivier Munisipaliteit, en adv. Hanlie Linde, die munisipale...