deur AfriForum | Jul 24, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het nog geen korrespondensie van die SAPD en Staatsdrukkery ontvang nie, nadat die organisasie se regspan op 17 Julie 2020 ’n skrywe gerig het oor die vertraging met die druk van vuurwapenlisensies. Daar is ook gevra wat die...
deur AfriForum | Jul 24, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag twee dokters en ’n maatskaplike werker by ’n polisiestasie in Pretoria bygestaan om strafregtelike klagtes van kindermishandeling teen die ouers van ’n vyf maande oue baba te lê. Dit volg nadat dokters reeds klagtes...
deur AfriForum | Jul 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 23 Julie 2020 ’n skrywe aan die Tshwane Metro gerig rakende die toestand van die Montague Kneen-park in Valhalla, Centurion, nadat gemeenskapslede en ander rolspelers die organisasie om hulp genader het. Bourommel en bande...
deur AfriForum | Jul 22, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het hulppakkette aan Glimlaggies-kleuterskool en Babbelbekkies-dagsorg versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat...
deur AfriForum | Jul 22, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 20 Julie 2020 verskeie arrestasies uitgevoer waartydens verdagtes vir die besit van plofstof en kabeldiefstal gearresteer is. Van die verdagtes wat ook in hegtenis geneem is, is onwettige immigrante. Dít volg nadat dié...