deur AfriForum | Jul 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit het ’n rioollekkasie binne drie dae herstel nadat AfriForum se Welkom-tak die munisipaliteit op 22 Julie 2020 op terme geplaas het. Die tak het die munisipaliteit sewe dae gegun om die rioollekkasie in Powerstraat te herstel....
deur AfriForum | Jul 28, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in skrywes aan die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling en die SAPD geëis dat die saak van die mishandeling van ’n vyf maande oue baba onmiddellike aandag geniet om verdere trauma vir dié slagoffer te voorkom. Dit...
deur AfriForum | Jul 28, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief gerig aan Busisiwe Mkhwebane, Openbare Beskermer, om haar te versoek om ’n ondersoek te loods na die R6 miljoen wat die maatskappy sonder winsoogmerk Supplier Development Initiatives ontvang het. Andile...
deur AfriForum | Jul 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot- en Oos-Moot-tak het op 25 Julie 2020 water aan die gemeenskap verskaf nadat inwoners van die Moot vir drie dae sonder water was. AfriForum se Moot-tak het vroeër vanjaar ’n noodwaterpunt opgerig spesifiek vir gevalle soos dié wanneer die...
deur AfriForum | Jul 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in Julie sy volhoubare projek in die dorp voortgesit. Dié projek behels die sny van gras op sypaadjies, die optel van rommel en die herstel van slaggate. Die tak het in Julie R10 000 aan die projek bestee. 22 slaggate is in verskeie...