deur AfriForum | Jul 31, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die nuwe amnestietydperk vir vuurwapenlisensies wat die Nasionale Vergadering op 30 Julie 2020 goedgekeur het. Die nuwe amnestie is nou van 1 Augustus 2020 tot 31 Januarie 2021 van krag. AfriForum en sy regspan het gedurende die inperking...
deur AfriForum | Jul 31, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Potchefstroom-tak het die grootskaalse rioolstorting wat tot die besoedeling van die Mooirivier lei by die Groen Skerpioene aangemeld nadat die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit geen poging aangewend het om dié storting te stop nie. Dít volg nadat die...
deur AfriForum | Jul 31, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum is somber oor die misdaadstatistieke wat deur Bheki Cele, Minister van Polisie, bekendgemaak is. ’n Skok of verrassing is dit lank nie meer nie, want geweldsmisdaad het intussen die norm geword en nie die uitsondering nie. ’n Klein...
deur AfriForum | Jul 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Midvaal-tak het op 28 Julie 2020 met die hulp van Van der Walt Apteek vitamienaanvullings aan Huis Meyerton geskenk nadat ’n aantal COVID-19-gevalle by dié tehuis aangemeld is. Ongeveer 70 positiewe gevalle is in die week by die tehuis aangemeld....
deur AfriForum | Jul 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope maand weer in samewerking met Solidariteit Helpende Hand sowat 3 ton voedsel aan 200 behoeftige gesinne uitgedeel. Die voedselpakke, wat ’n gesin van vier vir ’n maand van voedsel voorsien, bevat noodsaaklike vodsel soos...