deur AfriForum | Aug 7, 2020 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
AfriForum en verteenwoordigers van die Voortrekkermonument Draf & Stap Klub het vandag ’n skenking van R25 000 aan die Voortrekkermonument oorhandig. Dié bedrag is die opbrengs van die 2020 AfriForum Springbok Vasbyt-padwedloop wat deur die klub georganiseer en...
deur AfriForum | Aug 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 5 Augustus 2020 ’n dringende skrywe aan die Tshwane Metro gerig oor rou riool wat in verskeie woongebiede in Pretoria gestort word. Inwoners en rolspelers van Waverley, die Moot, Môregloed, Villieria, Rietfontein, Valhalla en Mayville het AfriForum...
deur AfriForum | Aug 6, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum-buurtwaglede in Potgietersrus het op 5 Augustus 2020 vermeende brandstofdiewe in samewerking met lede van die SAPD vasgetrek. Die eienaar van ’n plaaslike vervoeronderneming en AfriForum-buurtwaglid is op 3 Augustus ingelig dat 150 liter diesel vir een van...
deur AfriForum | Aug 6, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Deur Werner Human Niemand sou met die aanvang van 2020 kon verwag dat die verklaring van ’n pandemie en die daarstel van streng inperkings die land en die wêreld onherroeplik sou verander nie. Aspekte van ons lewens wat as vanselfsprekend aanvaar is, word geraak op...
deur AfriForum | Aug 5, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag het op 22 Julie 2020 gehelp om voorbrande in die Cairn-vallei te maak om brande te voorkom. Die grond en die strukture daarop is twee jaar gelede byna tydens ’n veldbrand verwoes. Die plaaswag het ingespring om te help aangesien...