deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurt- en plaaswagte in Mpumalanga het op 14 Augustus 2020 aan ’n nasionale witligpatrollie-aand deelgeneem. Hierdie inisiatief is deur verskeie organisasies en individue ondersteun en het ten doel om hoër sigbaarheid te handhaaf en misdaad te voorkom....
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag aan die Noodsaaklikedienstekomitee (gestig ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge, No. 66 van 1995) verduidelik waarom privaat sekuriteit en privaat mediese dienste steeds as noodsaaklike dienste geklassifiseer moet word kragtens dié wet. Dít...
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum se veiligheidstrukture het vandag aan die versetstoet teen plaasaanvalle in Naboomspruit deelgeneem, waar drie verdagtes in ’n plaasmoord vandag in die plaaslike landdroshof verskyn het. Alwyn van Zyl (79) is in Maart vanjaar tydens ’n aanval op sy plaas by...
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelselinisiatief op 14 Augustus 2020 na Worcester uitgebrei deur 400 kg nartjies aan verskeie ouetehuise en aftreeoorde in Rawsonville en Worcester te skenk. Dít volg nadat die organisasie hierdie...
deur AfriForum | Aug 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot-tak het op 15 Augustus 2020 ’n groot skoonmaakprojek in Beyerstraat, Haarhoffstraat, 16de Laan en 18de Laan in Rietfontein gehou. Groot gedeeltes rondom die waterkanaal is skoongemaak en ontbos om die veiligheid in die omgewing te verbeter. Die...