deur AfriForum | Sep 15, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Rustenburg het op 12 September 2020 veiligheidsmonitering by die Departement van Binnelandse Sake gedoen. Groot hoeveelhede mense besoek dié Departement op Saterdae en dit het vroeër vanjaar veiligheidsinsidente tot gevolg gehad. Dié buurtwag...
deur AfriForum | Sep 14, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Rustenburg-tak was die hoofborg van ’n suksesvolle fondsinsameling vir laerskole in Rustenburg. Gemeenskapslede kon deur finansiële skenkings hul posisie in ’n fietsrenkompetisie wat op 12 September 2020 by Laerskool Rustenburg plaasgevind het, verseker....
deur AfriForum | Sep 11, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het ’n boer van Viljoenskroon gehelp om die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit te dwing om ’n damwal aan die bokant van sy grond te herstel ná die boer klagtes by die munisipaliteit ingedien het, maar geen reaksie ontvang het nie. Die damwal is deur inwoners...
deur AfriForum | Sep 10, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum is van mening dat die nuwe toedrag van sake rakende die groen vuurwapenlisensies verreikende gevolge vir die groot hoeveelheid houers van groen lisensies inhou. Dit volg nadat SA Jagters op 8 September ’n brief van die staatsprokureur se kantoor ontvang het...
deur AfriForum | Sep 8, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 September 2020 amptelik ’n tak en buurtwag in Potgietersrus gestig. Sowat 30 gemeenskapslede het die stigting bygewoon en die lede het ook by die buurtwag ingeskakel. Die takbestuur bestaan uit: Hennie de Vos (voorsitter),...