deur AfriForum | Nov 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 30 Oktober 2020 as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek 3,9 ton teer gebruik om slaggate in 14de Laan te herstel. Tydens dié projek is ongeveer 300 m se randstene ook geverf en skoongemaak. Die Lichtenburg-tak het bykans...
deur AfriForum | Nov 2, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het AfriForum se privaatvervolgingseenheid skriftelik in kennis gestel dat hulle amptelik besluit het om die agt klagtes teen persone wat tydens vlak 5 van die inperking in Ballito gearresteer is vir die sogenaamde oortreding van...
deur AfriForum | Nov 2, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Saldanha op 30 Oktober 2020 bygewoon. Deon de Jager, AfriForum se hoof vir Gemeenskapstrukture vir die suidstreek, het by dié...
deur AfriForum | Okt 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het van 17–24 Oktober aan die organisasie se #VegEnBou-veldtog deelgeneem en verskeie projekte aangepak om die dorp op te hef. Die tak het tydens dié week altesaam 8,67 hektaar gras gesny. Dit het onder meer plaasgevind by die veld...
deur AfriForum | Okt 29, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, se verhoor op ’n aanklag van aanranding is uitgestel tot 9, 10 en 11 Maart 2021. Johannes Venter, die SAPD-kolonel wat na bewering aangerand is, het tydens die hofverrigtinge op 28 en...