deur AfriForum | Nov 11, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die dood van Suraya Deedat en haar vier kinders is vandag in die Johannesburgse landdroshof uitgestel tot 23 tot 25 November 2020. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, verteenwoordig die familie van...
deur AfriForum | Nov 11, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het ’n verslag oor politieke inmenging in Suid-Afrikaanse krieket aan die Internasionale Krieketraad (IKR) voorgelê. Dié verslag is ook vandag tydens ’n mediakonferensie bekend gemaak en toon politieke inmenging in krieket sedert 1998 aan. Die verslag bied...
deur AfriForum | Nov 10, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Meyerton het op 6 November 2020 nege vrugtebome by Eagle Wings in Riversdale geplant. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Wes-Rand, het die organisasie vanjaar landwyd meer as 3 000 bome geplant. “Deur vrugtebome te...
deur AfriForum | Nov 9, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid ondersteun tans ’n klaer in ’n saak wie se klag binne agt minute deur die Brooklyn-polisiestasie as “vals” bestempel en deur die speurtak afgesluit is. Die eenheid het ook ’n diensklag teen ’n polisiekaptein in dié verband gelê....
deur AfriForum | Nov 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis dringende optrede van die J.B. Marks-munisipaliteit nadat die historiese smidswinkel, wat deel van die President Pretorius-museumkompleks is, op 29 Oktober 2020 ineengestort het. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se...