deur AfriForum | Des 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n mosie by die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om COVID-19 Regulasie 69(12)(a), (b), (c) en (d) ongrondwetlik te laat verklaar. Hierdie regulasie bepaal onder meer dat alle strande in die Oos-Kaap,...
deur AfriForum | Des 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg sny gereeld dié dorp en Vaalpark se gras in die groenstroke en parke om die dorp netjies te hou. Die tak het reeds vier trekkergrassnyers aangekoop en die lede wat die gras sny is reeds ’n bekende gesig in die dorp. Ten spyte van die...
deur AfriForum | Des 14, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se gemeenskapsveiligheidafdeling het die Bloemhof-gemeenskap op 10 Desember 2020 besoek nadat die gemeenskap dié afdeling versoek het om hulle oor beveiliging toe te spreek. Dié vergadering het in die NG Kerk se saal plaasgevind en die gemeenskap is ook...
deur AfriForum | Des 11, 2020 | Ongekategoriseerde
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 10 Desember 1,5 ton teer gebruik om slaggate in Breëstraat, voor die Scott’s Manor Gastehuis, op te vul. Tydens dié projek is die sypaadjies en parkeerplekke ook geverf. Hierdie projek is aangepak om die gebied voor te berei en...
deur AfriForum | Des 11, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Koster het op 10 Desember 2020 ’n strafregtelike klag teen Joseph Mogale, die munisipale bestuurder van die Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit, by die Koster-polisiekantoor ingedien. Dit volg nadat AfriForum opgemerk het dat rou riool vanaf...