deur AfriForum | Aug 11, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het op 8 Augustus 2019 die verhoogde elektrisiteitstarief aangekondig wat die Tshwane-metro mag implementeer. Die verhoogde tarief sluit ’n verhoging van 13,07% in op die 2018/2019-tarief vir die...
deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Kameeldrift-buurtwag het die afgelope paar maande gesorg dat misdaad van ongeveer 15 voorvalle per maand na ongeveer twee afgeneem het. Die buurtwag het aktief begin om patrollie in dié gebied te ry om sigbaarheid te verhoog en só die gebied te beskerm....
deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag, wat deel van dié burgerregteorganisasie se Helderbergkom-tak vorm, het op 6 Augustus 2019 opleiding in toneelhantering en patrollievaardighede ontvang. David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die suidstreek, het dié...
deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Velddrif-buurtwag het op 5 Augustus 2019 opleiding in toneelhantering en patrollievaardighede ontvang. David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die suidstreek, het die opleiding aangebied. Dié veiligheidsmodules het ten doel om...
deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die spesiale verlof wat Pieter Doorewaard en Phillip Schutte van Coligny ontvang het om direk by die appèlhof in Bloemfontein te kan appelleer teen hul skuldigbevinding deur die hoë hof in Mmabatho aan die moord op die tiener Matlhomola Moshoeu....