deur AfriForum | Sep 6, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman het in samewerking met verskeie ander rolspelers op 3 September 2019 ’n gevangene wat uit die landdroshof in Kuruman ontsnap het, vasgetrek. Die gevangene het op 2 September 2019 omstreeks 09:30 uit die landdroshof ontsnap nadat sy...
deur AfriForum | Sep 6, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum hou die manier waarop die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) die klagte hanteer wat teen Julius Malema, leier van die EFF, aanhangig gemaak is met valkoë dop. Die NVG het te kenne gegee dat hulle reeds ’n besluit rondom die vervolging van Malema gemaak het,...
deur AfriForum | Sep 5, 2019 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die uitlatings van Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, veroordeel nadat hy gister by die Tshwane Universiteit van Tegnologie onder meer geïnsinueer het dat xenofobiese geweld teen wit mense gedraai moet word....
deur AfriForum | Sep 5, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het in samewerking met rolspelers in die Witrivier-distrik weer eens ’n poging tot onregmatige grondbesetting die nekhou toegedien. Dít volg nadat ’n dringende hofbevel op 28 Augustus 2019 bekom is teen ’n groot groep mense wat Gustav Kruger se grond...
deur AfriForum | Sep 5, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-, Wes-Moot- en Pretoria-Wes-buurtwag het op 1 September 2019 ’n sigbaarheidspatrollie by die Zandfontein-begraafplaas gehou nadat gemeenskapslede AfriForum ingelig het dat hulle onveilig voel by begraafplase. AfriForum het met ’n peiling op...