deur AfriForum | Okt 31, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek geloods om buurtwagsigbaarheid te verhoog vir die komende feesseisoen. Ongeveer 140 AfriForum-buurtwagte sal in die komende maand sigbaarheid in hul gemeenskappe verhoog om misdadigers af te skrik. Met die naderende...
deur AfriForum | Okt 31, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum en Aramex het derduisende bokse na Kimberley vervoer as deel van die Boks vir ’n Boervrou-projek. Die Vrouelandbouvereniging (VLV) van Wellington het dié projek van stapel gestuur om boervroue in droogtegeteisterde gebiede by te staan. “Ons het van AfriForum...
deur AfriForum | Okt 31, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 29 Oktober 2019 die Walker Drive-buurtwag gestig wat deel vorm van dié organisasie se Port Elizabeth-tak. “Dié buurtwag se doel is om die gemeenskap in samewerking met die polisie en ander plaaslike veiligheidsinstansies te help om misdaad...
deur AfriForum | Okt 31, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Die gemeenskap van Upington het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 30 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor...
deur AfriForum | Okt 30, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n skrywe aan Bheki Cele, minister van polisie, gerig nadat dié organisasie geen terugvoer van die nasionale polisiekommissaris, genl. Khehla Sitole, ontvang het nie. AfriForum het Sitole in September versoek om ondersoek in te...