deur AfriForum | Nov 25, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog in Bethlehem het ná drie aktiewe weke se betrokkenheid in dié dorp afgesluit. Die Bethlehem-tak het ingespring om veiligheid by die Sonskyn-dienssentrum te verbeter en instandhouding te doen. Die tak...
deur AfriForum | Nov 22, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Panyaza Lesufi, die LUR vir onderwys in Gauteng, voer aan dat AfriForum se veldtog om hom te laat afdank – onder meer weens sy rol in die chaotiese plasingsproses van leerders in Gauteng vir die 2020-skooljaar – rassisties is. “Al kaart wat Lesufi kan speel is die...
deur AfriForum | Nov 22, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Delareyville-tak het vandeesmaand die groot park tussen Protea- en Diedericksstraat skoongemaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Verskeie inwoners het oor die toestand van die park gekla en vullis is gereeld daar gestort. Die AfriForum-tak...
deur AfriForum | Nov 21, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes in Vryheid ingedien teen dr Musa Gumede, voormalige hoof van KwaZulu-Natal se departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít...
deur AfriForum | Nov 21, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel in Ellisras het op 16 November 2019 kos vir die plaaslike Dierebeskermingsvereniging (DBV) ingesamel en aan dié organisasie oorhandig om die druk wat hulle tydens die feesseisoen ervaar, te help verlig. Die jeug het ook...