deur AfriForum | Feb 6, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met kommer kennis geneem van die arrestasie van drie polisielede van die Ficksburg-polisiestasie met betrekking tot ’n plaasaanval wat op 13 Januarie 2020 naby Rosendal plaasgevind het. Die drie polisielede het op...
deur AfriForum | Feb 6, 2020 | Interkulturele samewerking Meningstukke, Erfenis en kultuur Blogs
Deur Barend Uys Baie kere as daar berig word oor samewerking tussen Afrikaners en een van die ander volke van Suidelike Afrika word daar in die kommentaar gewaarsku: “Onthou van Retief en Dingaan!” Wat is die lesse wat ons vandag moet leer uit die geskiedenis van Piet...
deur AfriForum | Feb 6, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het op 5 Februarie 2020 ’n skrywe aan Singo Consulting (Edms.) Bpk. gerig nadat dit aan die lig gekom het dat dié maatskappy namens Gadebe Investments aansoek doen om prospekteerregte vir steenkool in die...
deur AfriForum | Feb 3, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek van stapel gestuur waartydens vullisterreine geoudit sal word waar AfriForum gevestigde strukture het. Die organisasie het terselfdertyd ook kommentaar op die konsep vir die nasionale afvalbestuurstrategie...
deur AfriForum | Feb 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Standerton se jeugvleuel het op 26 Januarie 2020 die Voetsporemonument buite dié dorp skoongemaak. Hierdie monument is etlike jare gelede deur die Standerton-tak “aangeneem” en die jeug maak dit gereeld skoon. Die gras om die monument is gesny en...