deur AfriForum | Mar 30, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
’n Dringende aansoek om uitstel vir die verskyning van Thandi Modise, Speaker in die Nasionale Vergadering, is vandag deur haar regspan in die Noord-Gautengse Hooggeregshof van die rol verwyder. Landdros Ben Mtebele het toegestem dat Modise op 8 Mei 2020 in die...
deur AfriForum | Mar 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Ongekategoriseerde, Mediaverklarings
AfriForum se Bloemhof-tak het op 28 en 30 Maart 2020 voedsel aan minderbevoorregte gesinne geskenk. Dié tak het 200 kg meel, 60 kg vleis en 15 sakke aartappels aan bykans 40 hulpbehoewendes verskaf. Van die kos is ook aan die plaaslike welsynsorganisasie Huis Hananja...
deur AfriForum | Mar 30, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 27 Maart 2020 ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gerig om haar departement dringend te versoek om tydens die COVID-19-pandemie aandag te gee aan verskeie waterkwessies waaronder gemeenskappe gebuk...
deur AfriForum | Mar 30, 2020 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Die vakansie en staat van inperking laat menige ouer kopkrap oor hoe hulle hul kinders besig kan hou. Hier is sewe pretaktiwiteite vir die jongspan. Dag 1 Maak ’n kindergrootte “foosball”-tafel uit ’n skoenboks....
deur AfriForum | Mar 27, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende skrywe aan dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, en die LUR’e gerig om te verseker dat enige dokumentasie wat munisipaliteite publiseer ingevolge artikel 75 van die...