deur AfriForum | Apr 9, 2020 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Leandie Bräsler Daar is baie kinders daarbuite wat hulle eie besighede het. Om met jou eie besigheid te begin het jy eerstens ’n uitstekende idee vir ’n besigheid nodig en tweedens ’n soliede besigheidsplan. ’n Besigheidsplan kan gekompliseerd raak, maar dit hoef...
deur AfriForum | Apr 9, 2020 | Blogs, Ander Blogs
Deur Marnus Kamfer, regs-en-riskobestuurder vir Gemeenskapsveilgheid Almal in Suid-Afrika se lewens het met die afkondiging van die ramptoestand op 15 Maart 2020 handomkeer verander. Regte en voorregte wat ons as vanselfsprekend aanvaar het, is oornag weggeneem met...
deur AfriForum | Apr 8, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag in briewe aan die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, die premier van die Vrystaat, asook die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering (SALGA) geëis dat dissiplinêre stappe teen Nkosinjani Speelman, uitvoerende...
deur AfriForum | Apr 7, 2020 | Blogs, Ander Blogs
Deur Johan Nortjé Die eerste COVID-19-geval in Suid-Afrika is vroeg in Maart 2020 bevestig, maar bevestigde gevalle neem egter daagliks toe. AfriForum en die breër Solidariteit Beweging besef gemeenskappe en inwoners gaan onder uiterse moeilike omstandighede gebuk....
deur AfriForum | Apr 6, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die Virseker Trust het aangekondig dat hy R1 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Noodfonds gaan skenk. Die fonds se doel is om hoofsaaklik kinders en bejaardes met noodvoeding te help en om deur die Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) te sorg dat leerders...