deur AfriForum | Apr 17, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs, Ander Blogs
Dr. Eugene Brink, strategiese adviseur vir Gemeenskapsake by AfriForum ’n Kollega sê onlangs vir my sy kan nie wag om ons almal te sien sodra die staat van inperking verby is nie. Sy is nou moeg vir haar eie geselskap en soek weer haar mense om haar. My reaksie daarop...
deur AfriForum | Apr 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Handreiniger en maskers is vandag na AfriForum se 53 takke in die noordstreek versprei nadat die organisasie die afgelope twee weke ’n nasionale projek van stapel gestuur het waartydens 15 000 bottels handreiniger aan verskeie polisiestasies, nooddienste en ouetehuise...
deur AfriForum | Apr 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum het sy teleurstelling uitgespreek oor die feit dat Mmamoloko Kubayi-Ngubane, Minister van Toerisme, fopnuus verkondig deur valslik aan te voer dat AfriForum nie gister hofstukke ingedien het om haar en haar Departement se gebruik van ras as maatstaf in...
deur AfriForum | Apr 14, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum het vandag hofstukke beteken vir ’n hersieningsaansoek om die Minister en die Departement van Toerisme te dwing om te verseker dat aansoekers se ras geen rol moet speel in die bystand wat die Departement se COVID-19-hulpfonds aan klein, mikro- en...
deur AfriForum | Apr 14, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 11 April 2020 R10 000 se noodsaaklike kruideniersware aan bejaardes van die Kremetartlaan- en Kerkstraat-woonstelblokke geskenk. Ongeveer 300 bejaardes woon in dié woonstelle. Die kruideniersware sluit noodsaaklikhede soos melk,...