deur AfriForum | Apr 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 20 April 2020 handreiniger aan die Japie Kritzinger-tehuis vir bejaardes, die polisiestasie en plaaslike hospitaal geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te bevorder. Dié tak het...
deur AfriForum | Apr 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Senekal het op 16 en 17 April 2020 handreiniger aan die gemeenskap geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het 150 botteltjies, wat altesaam 52,5 liter is, aan instansies geskenk....
deur AfriForum | Apr 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Reitz het op 18 April 2020 handreiniger aan ouetehuise in dié dorp geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het 35 botteltjies, wat altesaam 22 liter is, aan Huis Sorgvry en Huis...
deur AfriForum | Apr 20, 2020 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Leandie Bräsler Daar is baie kinders daarbuite wat hul eie besighede het. Om met jou eie besigheid te begin, het jy eerstens ’n uitstekende idee vir ’n besigheid nodig en tweedens ’n baie goeie besigheidsplan. ’n Besigheidsplan kan ingewikkeld wees, maar dit hoef...
deur AfriForum | Apr 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kroonstad het vandeesweek handreiniger aan verskillende ouetehuise en instansies in dié dorp geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het 250 botteltjies, wat altesaam 103 liter...