deur AfriForum | Apr 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Jeffreysbaai-tak het op 27 April 2020 ’n aartappelskenking van 28 ton van die Vaalharts-besproeiingskema naby Christiana ontvang. Dié skenking gaan gebruik word om voedselnood weens die huidige COVID-19-pandemie in dié gebied te...
deur AfriForum | Apr 28, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag uitspraak voorbehou in AfriForum en Solidariteit se dringende hersieningsaansoeke teen die Departement van Toerisme se gebruik van ras as maatstaf vir die toekenning van COVID-19-hulp aan toerisme-ondernemings....
deur AfriForum | Apr 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Harrismith het op 21 en 22 April 2020 handreiniger aan ouetehuise en die plaaslike SAPD geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te probeer verseker. Altesaam 250 botteltjies (88 liter) is geskenk en...
deur AfriForum | Apr 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het van 14 tot 23 April 2020 3 000 botteltjies handreiniger aan instansies in verskeie Wes-Kaapse dorpe geskenk. Hierdie instansies sluit die metropolisie, brandweerstasies, ouetehuise, kinderhuise, teenbende-eenhede, munisipale...
deur AfriForum | Apr 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Steynsrus het op 22 April 2020 handreiniger aan Huis Onze Rust in dié dorp geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het 70 botteltjies, wat altesaam 25 liter is, geskenk. Die...