deur AfriForum | Apr 29, 2020 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Carien Bloem, bestuurder vir onderwys Die onvoorbereide debatskompetisie vir hoërskoolleerders Dink of Sink word sedert 2017 nasionaal aangebied met vyf streekuitdunrondtes regoor die land asook in Namibië, gevolg deur ’n landwye finale rondte. Dink of Sink trek...
deur AfriForum | Apr 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 28 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Altesaam 150 bottels (500 ml per bottel) handreiniger en 350 gesigmaskers is aan Lichthuis Tehuis en...
deur AfriForum | Apr 29, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om ook ’n dringende hersieningsaansoek, soortgelyk aan dié van AfriForum en Solidariteit se saak teen die Departement van Toerisme, in te dien teen die Minister en die Departement van Kleinsakeontwikkeling oor die gebruik...
deur AfriForum | Apr 29, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, se aankondiging van vandag dat skole geleidelik weer sal heropen om die skooljaar van 2020 te hervat. Skole sal op 6 Mei 2020 weer ’n aanvang vir die leerders van graad 7 en...
deur AfriForum | Apr 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-tak het al R33 500 tydens die staat van inperking ingesamel vir die projek wat hulle saam met Solidariteit Helpende Hand en Kilnerpark Sekuriteit onderneem om gesinne in die Moot te ondersteun wat deur die COVID-19-pandemie geraak word. Dié geld...