deur AfriForum | Jul 13, 2021 | Onluste
Gauteng: Alberton Benoni (M44) Benrose/Cleveland (M2) Bramley Gardens-winkelsentrum Cambridge-winkelsentrum Daggafontein Diepkloof Square, Soweto Evaton-sentrum, Golden Highway Highgate-winkelsentrum Johannesburg-middestad (Shoprite in Pritchardstraat)...
deur AfriForum | Mei 5, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum publiseer belastingmanifes; verklaar dispuut met regering oor belasting AfriForum het ’n belastingmanifes gepubliseer waarin dié burgerregteorganisasie ’n dispuut met die Suid-Afrikaanse regering verklaar oor die voortdurende vermorsing van...
deur AfriForum | Mar 25, 2021 | Blogs
AfriForum het 15 jaar gelede sy eerste openbare verskyning gemaak in ’n artikel wat op 26 Maart 2006 in Rapport gepubliseer is oor die stigting van ’n “nuwe forum”. Dié organisasie het natuurlik met sy stigting geen lede gehad nie en het slegs oor drie personeellede...
deur AfriForum | Okt 21, 2020 | Veldtogte en petisies
Vrystaat-brande AfriForum het ’n projek geloods om die boeregemeenskap van die Wes-Vrystaat (Hertzogville, Boshof, Hoopstad, Dealesville en Bultfontein) te ondersteun ná vandeesweek se verwoestende brande. Honderde stuks vee, waaronder beeste, skape en wild, het...
deur AfriForum | Sep 10, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Terwyl die ANC nog steier en probeer sin maak oor hoe hy meer as R2,2 miljard se bedrog met Covid-19-fondse in die Gautengse regering gaan pak, het AfriForum vandag strafregtelike klagtes teen die Johannesburg-metro ingedien. Dit kom nadat ’n...