deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 27 Augustus deel gevorm van ’n sukses onder leiding van die polisie toe ’n verdagte in hegtenis geneem is vir die besit van vermoedelik gesteelde kragkabels. Buurtwaglede het inligting ontvang dat ’n wit bakkie wat...
deur AfriForum | Aug 31, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die Randburgse Landdroshof het vandag die verhoordatum van Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, vir 13 en 28 Oktober 2020 vasgestel. Ná volgehoue druk deur AfriForum word Malema en Ndlozi deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG)...
deur AfriForum | Aug 28, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 28 Augustus sy jaarlikse boomplantmaand afgeskop deur ses Natal-vyebome (Ficus natalensis) by The Lucky Lucy Foundation (http://www.luckylucy.org/) buite Malmesbury te plant. AfriForum gaan die hele Septembermaand aan boomaanplantings regoor die land...
deur AfriForum | Aug 27, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Malalane-buurtwag en MBM Protection Services het op 26 Augustus gehelp om brande in Marlothpark te blus. Dié brande het eiendomme bedreig en lede moes vinnig reageer om dit te blus. Daar is egter eiendomme wat tydens die brand verwoes is. Die...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het op 25 Augustus ’n gevaarlike kruising op die N17 beveilig deur ’n boom te snoei. Die boom, wat op die hoek van Tsibitsa Sibanyonistraat en die N17 groei, het dié kruising se stoptekens versteek. Bethal-inwoners was bekommerd omdat...