deur AfriForum | Okt 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Springs het op 16 Oktober 2020 brandbestrydingstoerusting aan die Endicott-buurtwag oorhandig. ’n Brandbestrydingstoestel met ’n waentjie is aan Endicott verskaf om hulle te help om brande te bestry. Die Springs-tak het ook ’n...
deur AfriForum | Okt 22, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa gerig waarin dié burgerregteorganisasie ’n dringende vergadering met hom versoek om plaasmoorde en die toekoms van Afrikaners as kultuurgemeenskap in Suid-Afrika te bespreek. Die doel van die brief is om...
deur AfriForum | Okt 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 17 Oktober sy Hennopsrivier-tak gereorganiseer. Dié tak is reeds besig met die beplanning van projekte wat in die nabye toekoms uitgevoer sal word. Die takbestuur versoek soveel moontlik gemeenskapslede om by die tak betrokke te raak. Die takbestuur...
deur AfriForum | Okt 19, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Potgietersrus en Pietersburg het op 15 Oktober die polisie bygestaan om die vermeende kapers van ’n sigaretafleweringsvoertuig vas te trek. Die buurtwagte het inligting ontvang oor dié voertuig wat in Potgietersrus gekaap is. Tydens die...
deur AfriForum | Okt 16, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Ná verskeie versoeke uit die gemeenskap van Cradock is ’n AfriForum-tak op 13 Oktober amptelik op dié dorp gestig. “AfriForum se veiligheidspan staan gereed om die inwoners van Cradock by te staan sodat hulle weer veilig kan voel en om daadwerklik ’n verskil in hul...