deur AfriForum | Nov 16, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum het op 16 November ’n kranslegging by sy hoofkantoor in Centurion gehou in solidariteit met die geleentheid wat landbou-organisasies in die Vrystaat hou ter nagedagtenis aan Pieter en Eddie Hills en die meer as 40 ander slagoffers wat vanjaar wreed op plase...
deur AfriForum | Nov 16, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwag in Dullstroom het op 13 November nuwe patrollietoerusting ontvang. Hierdie toerusting bestaan uit magnete vir voertuie, glimbaadjies, patrollieligte en radio’s. Die toerusting help dat lede hoë sigbaarheid tydens patrollies kan handhaaf en die...
deur AfriForum | Nov 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Stellenbosch het op 12 November drie Kaapse essenhoutbome (Ekebergia capensis) by Huis Horison geplant. Volgens Ria Crafford, omgewingsbeampte van AfriForum se Stellenbosch-tak, sal die bome eendag welkome koelte teen die somerhitte bied, terwyl...
deur AfriForum | Nov 12, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het op 10 November die eienaar van ’n wit kruis, wat vroeër vandeesmaand deur ’n joernalis in Brits, Noordwes, aan die brand gesteek is, bygestaan om ’n klag van opsetlike saakbeskadiging by die plaaslike polisiekantoor aanhangig te maak. Die kruis is...
deur AfriForum | Nov 11, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 6 November amptelik ’n plaaswag in Philippi gestig. Die plaaswag in Phillipi sal onder AfriForum se Kaapstad-Noord-tak funksioneer. Ander AfriForum-buurtwagte wat onder die Kaapstad-Noord-tak funksioneer is die...