deur AfriForum | Feb 2, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het vanaf 16 Desember 2020 tot en met 10 Januarie 2021 in die Noord-, Oos-, Suid- en Wes-Kaap hoë sigbaarheidspatrollies uitgevoer. Die doel van hierdie tipe patrollies is om hoë sigbaarheid in gemeenskappe te handhaaf, veral toe baie mense se huise leeg...
deur AfriForum | Feb 1, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het aan die Onafhanklike Verkiesingskommssie (OVK) geskryf om te versoek dat vanjaar se plaaslike verkiesing nie tot ná 2021 uitgestel word nie. Dit volg op die EFF se versoek om die verkiesing tot 2024 uit te stel. Morné Mostert,...
deur AfriForum | Jan 29, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Krugersdorp-tak het 2021 voorwaar op ’n hoë noot afgeskop van die verlening van hulp aan die gemeenskap tydens vloede tot die #OnsSalSelf-veldtog om die gemeenskap se voorkoms te verbeter. Patrolleerders en lede van die gemeenskap het vroeër in Januarie...
deur AfriForum | Jan 28, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 27 Januarie 2021 ’n nuwe tak in De Doorns gestig ná verskeie versoeke uit die gemeenskap. Dr. Eugene Brink, strategiese adviseur vir Gemeenskapsake by AfriForum, het as gasspreker ’n praatjie met die titel...
deur AfriForum | Jan 27, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit sal op 2 Maart in die hof wees vir sy saak teen die minister van gesondheid, dr. Zweli Mkhize, en die minister van samewerkende regering, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, oor die regering se implementeringsplan vir COVID-19-entstowwe. AfriForum en...