deur AfriForum | Feb 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Munisipale werkers van die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit het uiteindelik begin om verstopte dreine oop te maak nadat die AfriForum-tak in Delareyville op 24 Februarie ’n brief aan dié munisipaliteit geskryf het oor die rioolprobleme op dié dorp. Ná ’n weke lange...
deur AfriForum | Feb 25, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n ingrypende wending in die stryd vir die wettige gebruik van ivermektien aangekondig. AfriForum en dr. George Coetzee is die afgelope maand in ‘n regstryd met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir...
deur AfriForum | Feb 25, 2021 | Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagleier in Hartbeesfontein, Peet Naudé, is vandeesweek met ’n toekenning vir uitmuntende diens wat tot die bevordering van veiligheid in die gemeenskap van Hartbeesfontein gelei het, vereer. Naudé is ’n uitnemende leier wat die buurtwag geïnspireer...
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 20 Februarie die vleie in Witrivier met ’n hommeltuig verken. Die doel van dié projek is om die gebied te verken en moontlike voetpaaie en wegkruipplekke aan te teken sodat lede met voetpatrollies hierdie gebiede kan deursoek....
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum meen die begrotingsrede wat Tito Mboweni, minister van finansies, vandag gelewer het, onderskryf weereens dat die regering nie oor die vermoë beskik om Suid-Afrika doeltreffend te regeer nie. Die ekonomie kan eenvoudig nie...