deur AfriForum | Mar 31, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Parys-tak het verskeie projekte in Maart aangepak. Deur die loop van die maand het die tak altesaam 15 sakke teer gebruik om slaggate in Grensstraat op te vul. Dié straat het ’n gevaar vir motoriste ingehou weens die swak toestand daarvan. Die tak het ook...
deur AfriForum | Mar 31, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Krugersdorp het onlangs ’n jeugportefeulje gestig. Met die stigting van dié opwindende portefeulje is Ethan du Plessis, Bianca Gouws en Jessica Fourie aangewys as die drie lede van die portefeulje se bestuurskomitee. Dié drie het elkeen ’n...
deur AfriForum | Mar 29, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en dr. George Coetzee het sukses behaal nadat ’n skikking oor die samestelling en beskikbaarstelling van ivermektien met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) bereik is. Dié skikking bepaal onder...
deur AfriForum | Mar 29, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Een van AfriForum se buurtwaglede het op 26 Maart 2021 om 06:00 verby ’n soja-landery gery en opgemerk dat ’n Tata-trok in die landery versteek is en vol dou was. Hy het dit aangemeld aan die buurtwagleier van AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag, Magda Lewis. Lewis...
deur AfriForum | Mar 29, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemfontein het onlangs ingespring om instandhoudingswerk by die President Brand-begraafplaas te doen. AfriForum voer jaarliks ’n monumentoudit uit om Suid-Afrika se talle historiese monumente te evalueer sodat daar boekgehou kan word indien die...