deur AfriForum | Jun 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het besluit om aan die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit rommelstatus te gee vir dienste gelewer en vir die stink rookwolk wat snags oor die dorp hang. Hierdie rook word veroorsaak deur ’n smeulende vullisterrein wat etlike dae al...
deur AfriForum | Jun 17, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Christiana het op 16 Junie 2021 begin werk aan ’n volhoubare groentetuin by die Heil-Lof-sentrum. Dié plattelandse dorp, net soos vele ander in die Noordwes, het gedurende die streng inperking van 2020 gebuk gegaan onder werkloosheid. Hierdie...
deur AfriForum | Jun 17, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 16 Junie 2021 20 bome in Bill Bezuidenhoutrylaan en Van der Stelstraat gesnoei om sodoende die gebied te help beveilig. Dié projek is begin nadat die tak verskeie klagtes rakende die ongesnoeide bome...
deur AfriForum | Jun 15, 2021 | Mediaverklarings
President Ramaphosa se verbeeldinglose toespraak, waarin hy vlak 3-inperkings aangekondig het, maak dit duidelik dat doeltreffende vroeë behandeling en voorkoming met behulp van heraangewende medisynes soos ivermektien steeds nie op die regering se agenda is nie. Dít...
deur AfriForum | Jun 15, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum, die Caring Healthcare Workers’ Coalition (CHC) en die vakbond Solidariteit het vandag ’n brief aan die waarnemende Minister van Gesondheid gestuur oor die behandeling van dokters en gesondheidsorgwerkers in die algemeen met...