deur AfriForum | Jun 23, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Edenvale-tak het op 19 Junie 2021 ’n skoonmaakprojek afgeskop. Die projek het by die Margaret-brug in Illiondale plaasgevind. Die rommel rondom die brug en spruit was vir ’n geruime tyd ’n seeroog en daarom het AfriForum besluit om in te spring en skoon...
deur AfriForum | Jun 23, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum skets die ouditeur-generaal (OG) Tsakani Maluleke se 2019/2020-verslag oor munisipaliteite ’n voorspelbaar somber prentjie en een wat slegs deur groter gemeenskapskrag reggestel kan word. Luidens die OG se verslag is daar...
deur AfriForum | Jun 22, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Boksburg-buurtwag het op 19 Junie 2021 Vlak 1-noodhulpopleiding ontvang. Die opleiding is deur ’n plaaslike sekuriteitsmaatskappy aan vier van AfriForum se buurtwaglede aangebied. Dit is een van vele opleidingsessies, waarvan nog vir die toekoms...
deur AfriForum | Jun 22, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion werk voortdurend om die omgewing te verbeter en die gemeenskap te versterk. Dié tak het sedert die begin van die jaar verskeie groot projekte aangepak om juis dít te bereik. AfriForum se Centurion-tak het reeds vier volhoubare projekte...
deur AfriForum | Jun 22, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-tak en -buurtwag het tussen 16 en 18 Junie 2021 meer as 50 000 liter water aan dié dorp se inwoners voorsien. Hierdie watervoorsieningsprojek is in samewerking met Kasselman Veiligheidsdienste, die Hoërskool Standerton, Northern Light...