deur AfriForum | Jun 30, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se aankondiging tydens ’n webinaar op 29 Junie dat dié departement weer die Blou-en-groendruppelverslag vir munisipaliteite gaan publiseer om die gehalte van water en waterinfrastruktuur te bepaal....
deur AfriForum | Jun 30, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het op 27 Junie bystand aan CSS Sekuriteit en die SAPD verleen om ’n vermeende dief, wat na bewering bier gesteel het, aan te keer. ’n Lid van die buurtwag het ’n verdagte met ’n vullisblik in die straat gesien en lede van die...
deur AfriForum | Jun 25, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Bloemhof-buurtwag het onlangs die plaaslike SAPD gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te vind. Die buurtwag het op 23 Junie 2021 inligting ontvang dat ’n vermoedelik gesteelde voertuig in ’n onbekende persoon se erf in Bloemhof geberg word. Buurtwaglede...
deur AfriForum | Jun 25, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Brits het om ongeveer 19:00 op 24 Junie verdagtes aangekeer in samewerking met Monitor Net Response en PPS Monitering en Reaksie. Lede van die buurtwag het tydens ’n patrollie ’n verlate voertuig op ’n grondpad buite die dorp opgemerk. Hulle...
deur AfriForum | Jun 25, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die I Can Make a Difference-doktersgroep het vandag ’n brief aan die waarnemende minister van Gesondheid gerig. In dié brief word die minister gemaan om nuwe inligting in ag te neem, ’n tipe II- foutiewe besluit te vermy en om...