deur Forum Nuus | Mei 5, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Ek het vanoggend die eerste keer tannie van ’n fris, gesonde babaseuntjie geword. Vandag dink ek weer hoe waar die woorde is dat dit maar goed is dat die mens nie weet wat die toekoms inhou nie … Hoe op aarde sou ons verlede jaar wou sien dat klein GH vandag...
deur Forum Nuus | Mei 4, 2020 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum sal Woensdag ’n dringende aansoek in die hooggeregshof in Pretoria bring teen die omstrede Zithabeseni-kwarantynkamp buite Groblersdal waar meer as 100 mense in beweerde haglike omstandighede en teen hul sin aangehou word. Ernst Roets, hoof van beleid en...
deur Forum Nuus | Apr 30, 2020 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum en Solidariteit gaan die Konstitusionele Hof direk nader met ’n appèlaansoek teen die uitspraak in die hooggeregshof in Pretoria wat beslis dat die departement van toerisme wel ras as maatstaf vir die toekenning van Covid-19-hulp mag gebruik. Regter Jody...
deur Forum Nuus | Apr 29, 2020 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
AfriForum het ingegryp ná ’n dringende pleidooi van ’n gesin van Midrand wat in haglike omstandighede in ’n COVID-19-kwarantynkamp in Groblersdal in Limpopo aangehou word. Dr. Leon Nel, sy vrou, Melanie, en hul twee kinders, word by die...
deur Forum Nuus | Apr 28, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Uitspraak in AfriForum en Solidariteit se hofsaak teen die minister van toerisme, wat Covid-hulp op grond van ras wil verleen, behoort binne dae gelewer te word. Die organisasies se regspanne was vandag in die hooggeregshof in Pretoria om kapsie te maak teen...