deur Forum Nuus | Jul 15, 2015 | Artikels
Deur Jhua-nine Wyrley-Birch Die verteenwoordigende studenteraad is die hoogste studente-leierskapstruktuur van die Universiteit van Pretoria. “Jy beskerm ander studente se belange op kampus en is deel van iets groter wat ’n werklike impak op studente se lewens het as...
deur Forum Nuus | Jul 15, 2015 | Artikels
Die burgerregte-waghond AfriForum het bedenkinge oor die nuwe nasionale dissiplinêre eenheid wat op die been gaan word om polisielede te ondersoek wat by misdrywe en wangedrag betrokke is. Genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, het die eenheid goedgekeur in die...
deur Forum Nuus | Jul 14, 2015 | Artikels
Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en Lorraine Claasen, navorser by dié burgerregte-organisasie, is pas terug van die 15 de internasionale simposium van die World Society of Victimology in Perth, Australië, waar hulle die internasionale gemeenskap oor...
deur Forum Nuus | Jul 14, 2015 | Artikels
Dertien jaar nadat die departement van basiese onderwys met groot fanfare ’n algemene onderwys- en opleidingsertifikaat (GET) vir gr. 9-leerlinge aangekondig het, is dit weer op die tafel. Onderwyskundiges het uiteenlopende sienings oor die jongste plan om vanaf 2017...
deur Forum Nuus | Jul 3, 2015 | Artikels
Die laster-eis van miljoene teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) en prof. Jonathan Jansen, rektor van dié instelling, stuur ’n duidelike boodskap uit dat universiteite ’n plig het om studente ’n billike kans te gee om hul kant van ’n saak te stel. Twee...