deur Forum Nuus | Jul 20, 2015 | Artikels
Die bevelvoerder van die polisie se opleidingskollege in Hammanskraal, noord van Pretoria, het glo nie net van die gedenkteken by dié kollege ontslae geraak nie. Hy het na bewering ook vroeër toe hy by die Berede en honde-eenheid van die polisie in Pretoria-Wes aan...
deur Forum Nuus | Jul 16, 2015 | Artikels
Deur Jhua-nine Wyrley-Birch. Die AfriForum internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke is vandag suksesvol gesluit. AfriForum het die afgelope twee weke vir 12 studente die geleentheid gegee om saam met die koördineerders van AfriForum...
deur Forum Nuus | Jul 16, 2015 | Artikels
Dit is ironies dat die polisie kan bekend maak dat 22 polisielede sedert April in misdaadvoorvalle landwyd dood is, terwyl dit ’n nagmerrie is om enige statistiek oor plaasmoorde uit hulle te kry. Volgens Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, is...
deur Forum Nuus | Jul 16, 2015 | Artikels
Deur Carla van der Spuy Duisende vuurwapens wat by die staat geregistreer is en sedert 2009 as gesteel of verlore aangemeld is, is steeds soek.Dit beteken dat daardie wapens in verkeerde hande beland het, meen Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by...
deur Forum Nuus | Jul 15, 2015 | Artikels
Deur Jhua-nine Wyrley-Birch Die uitstaande e-tolskuld van ses plaaslike owerhede in Gauteng wat meer as R2,4 miljoen beloop, dra die boodskap uit dat plaaslike regerings hulself hoër ag as die belangstingbetalers wat die e-tolstelsel tans moet befonds. So sê Wayne...