deur Forum Nuus | Mei 18, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Covid-19-krisis en die gevolglike staat van inperking het die land en ekonomie op sy knieë gedwing. Miljoene mense kry sedert die inperking finansieel baie swaar weens onder meer werkverliese en ondernemings wat reeds hul deure moet sluit. Kunstenaars is...
deur Forum Nuus | Mei 14, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die burgerregte-waghond het vandag ’n omvattende plan bekend gestel vir gemeenskappe wat onder die voortgesette Covid-19-inperking en -krisis ly. Die plan fokus op veiligheid, die ekonomie, voedsel, gesondheid en munisipale dienste binne gemeenskappe asook...
deur Forum Nuus | Mei 13, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Min mense leef ooit hul droom en passie werklik uit. Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie, ook bekend as Toerbroers, het ná jare se harde werk en toewyding uiteindelik by die punt gekom waar hulle elke oomblik van die dag besig is met dit wat hulle werklik...
deur Forum Nuus | Mei 8, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Sedert die staat van inperking het die ANC-regering toenemend sy ware kleure teenoor landsburgers, en minderheidsgroepe in die besonder, gewys. Nie net het die regering talle inperkingsregulasies afgekondig wat inbreuk op die grondwetlike regte van burgers maak nie....
deur Forum Nuus | Mei 6, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Regter Hans Fabricius het AfriForum se hofaansoek in die hooggeregshof in Pretoria in die saak teen die omstrede Zithabeseni-kwarantynkamp buite Groblersdal vanmiddag ’n bevel van die hof gemaak. AfriForum het die dringende hof genader in die lig van meer as 100 mense...