deur Forum Nuus | Aug 14, 2015 | Artikels
Die minister van basiese onderwys se plan om Mandaryns vanaf volgende jaar as nie-amptelike en opsionele taal in openbare skole in te voer, is “absurd” en “waansinnig”. Só meen onderwyskundiges met wie Forum Nuus gepraat het. Angie Motshekga wil Mandaryns vanaf...
deur Forum Nuus | Aug 14, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het verlede week die betaling van agterstallige salarisse van drie dokters by die Nala-distrikshospitaal in die Vrystaat suksesvol verseker. Dokters by díe hospitaal in Bothaville het glo sowat vier maande laas salarisse gekry en...
deur Forum Nuus | Aug 13, 2015 | Artikels
Afrikaanssprekende studente by die Elsenburg-landboukollege is vandag geviktimiseer en gevloek deur ’n groep mede-studente wat die hoofgebou glo bestorm en opnuut net onderrig in Engels geëis het. Julian du Plessis, een van die studente, het gesê die oproerige...
deur Forum Nuus | Aug 13, 2015 | Artikels
Die onthutsende gebeure gister voor die portefeuljekomitee oor polisie in die parlement behoort selfs vir pres. Jacob Zuma die laaste strooi te wees om van die omstrede nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, ontslae te raak. Só meen Ian Cameron, AfriForum se hoof...
deur Forum Nuus | Aug 12, 2015 | Artikels
Twee van die enigste oorblywende Afrikaanse landboukolleges in die land is in die spervuur weens regeringsdruk om dit heeltemal te verengels.Taalstorms woed sedert die begin van die jaar by die Grootfontein-landboukollege in Middelburg in die Oos-kaap en die...