Header Artwork

Veiligheidsplan hoop om ‘misdaadkuur’ te wees

Deur Mariska Batt AfriForum se nasionale veiligheidsplan hoop om die kuur vir die misdaad-epidemie in Suid-Afrika te wees, met infrastruktuur en opleiding as die hoofkomponente. Dié plan is vandag tydens AfriForum se nasionale kongres by Klein-Kariba, Limpopo, bekend...
NWU-studente se protesoptog ruk handuit

NWU-studente se protesoptog ruk handuit

’n Groep oproerige studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vanmiddag met skokgranate uiteen gejaag nadat hul versoek vir ’n vreedsame optog by die institusionele kantoor van die NWU ontaard het. Die kantoor is nie op die Potchefstroom-kampus van die...

Ons gaan en sal self besluit – Kallie Kriel

Ons gaan ons eie toekoms skep en ons gaan self besluit. Al gaan (pres.) Zuma ons dit nie wil laat doen nie, gaan ons nie sy toestemming vra nie. Met dié boodskap het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, die meer as 430 kongresgangers by die organisasie se...

Dís hoekom Kovsies Afrikaans moet behou.

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is in die proses om sy taalbeleid te hersien, maar hy kan beslis teenkanting verwag. Eksterne belanghebbendes, alumni, verteenwoordigers van die plaaslike en nasionale regering, donateurs, finansiers, ouers en studente het...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN