deur Forum Nuus | Aug 31, 2015 | Artikels
Altesame 15 mosies is die afgelope naweek by AfriForum se nasionale kongres in Warmbad aanvaar. Die belangrikste hiervan is dat die burgerregte-organisasie nie sal stilsit en toekyk hoe grondgrype in die land plaasvind nie. ’n Mosie is aanvaar dat die organisasie...
deur Forum Nuus | Aug 31, 2015 | Artikels
Deur Esmarie Prinsloo Hoop op ʼn toekoms van vryheid, veiligheid en voorspoed. Dít is waarmee 450 AfriForum-afgevaardigdes van 155 takstrukture van regoor Suid-Afrika dié organisasie se nasionale kongres in Limpopo afgesluit het én waarmee hulle die toekoms begroet....
deur Forum Nuus | Aug 29, 2015 | Artikels
Die reg wat Afrikaners as kultuurgemeenskap het om oor hulself te regeer en selfstandig besluite te neem, is vandag tydens AfriForum se nasionale kongres in Warmbad beklemtoon. Proff. Koos Malan, dosent in publiekreg aan die Universiteit van Pretoria, Danie Goosen,...
deur Forum Nuus | Aug 29, 2015 | Artikels
Deur Esmarie Prinsloo Die herstel van slaggate en straatligte, buurtwagpatrollies vir gebiedsbeveiliging, die skoonmaak van begraafplase, parke en strate, die behandeling van besoedelde riviere en die skoonmaak van vullisterreine. Dít is munisipale dienste, maar...
deur Forum Nuus | Aug 28, 2015 | Artikels
As na die misdaadtendense en -syfers van die afgelope 20 jaar gekyk word, is dit duidelik dat Suid-Afrika in ’n “lae intensiteit burgeroorlog” gewikkel is. So meen dr. Frans Cronje, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV)....